Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
July 20, 2019
Magaliesburg, Gauteng
#SnymanScott

Nardo & Jeanelize

    Tuis blad
    Enige vrae?

Enige vrae?

The Wedding Website of Nardo Snyman and Jeanelize Scott
Indien u enige ander vrae het kontak ons gerus: Jeanelize: 082 496 2246 Joanie (Ma van die bruid): 082 493 8238 Marina (Ma van die bruidegom): 083 357 5102
Question

Wanneer moet ek bevestig of ek die troue gaan bywoon?

Answer

So vroeg as moontlik asseblief. Laatste 20 Mei 2019.

Question

Gaan ek koud kry?

Answer

Daar is kaggels in die onthaalsaal en in die kapel wat jou lekker warm sal hou. Bring maar 'n warm ding saam tydens die Canapes, omdat dit buite bedien gaan word.

Question

Wat is op die spyskaart?

Answer

U kan kies tussen die volgende 3 opsies: 1. Hoender: "Honey roasted deboned chicken thighs with Pea puree and Potatoes dauphinoise". 2. Vark: "Soy-honey and sesame marinated pork fillet with sugar snap peas and carrot-fried rice served with a ginger ale broth". 3. Vegetaries.

Question

Is daar 'n kontant kroeg?

Answer

Daar is kroeg beskikbaar waar jy met kontant, VISA of Master kaart kan betaal.

Question

Wat trek ek aan?

Answer

Formeel maar gemaklik (dasse en hakskoene is opsioneel).

Question

Ek sukkel met die elektroniese RSVP, wat nou?

Answer

Whatsapp of bel vir Jeanelize met die RSVP inligting.

Question

Elektroniese trou uitnodiging.

Answer

Die geskenk blad bevat die volgende: "We'll post our registry here when we're finished building it. Thank you in advance!" . Wat beteken dit? Die webwerf wat ek gebruik het om die trou uitnodiging te maak, is ontwerp vir Amerikaanse paartjies. Dus is hierdie nie van toepassing vir Suid-Afrikaners nie. U kan hierdie sin dus net ignoreer.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms