3:00 pm
Formeel maar gemaklik (dasse is opsioneel).
Parkeer in aangewese area langs die kapel, ingang - Parkering D.
6:00 pm
Formeel maar gemaklik (dasse is opsioneel).
Volg asb die laterns op met die trappe na die onthaal. Motor sal beskikbaar wees vir die wat nie kans sien vir die trappe nie.