KLEURSKEMA & KLEREDRAG

Julle is welkom om enige kleure van ons kleurskema te kies en *Formeel* aan te trek, om ons prentjie mooi af te rond! Voel vry om hierbo inspirasie te vind.
Mans, let daarop: Julle is welkom om swart aan te trek. Dasse is ń moet en jeans is ń nee-nee.
Ons sien uit om elkeen deel van ons spesiale dag te hê.