Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

VRAE

As daar enige ander vrae is, stuur gerus vir ons ń boodskap: Geyser: 079 418 1303 / Simoné: 062 754 5383
Question

Hoe laat begin die seremonie?

Answer

Gaste arriveer 14:00 vir 15:00. Ons versoek dat gaste asseblief teen 14:45 hul plekke sal inneem.

Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asseblief teen 21 Mei 2026.

Question

Wat is die kleredrag?

Answer

Formeel. Kyk gerus onder "Kleurskema" vir die kleur pallet & inspirasie.

Question

is kinders welkom?

Answer

Ons is baie lief vir kinders, maar kinders is slegs welkom per uitnodiging.

Question

waar is die troue?

Answer

Bell & Blossom 721 Klippan St, Montana, Pretoria, 0151