Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Schedule/Skedule

Friday, December 12, 2025

Social Paddle

2:00 pm - 3:30 pm

Gear up in activewear and come ready to unleash your competitive edge! Trek jou sportklere aan en kom gereed om jou mededingende kant te wys! This event is for us to connect with our younger friends before our big day. Invite only. Hierdie geleentheid is vir ons om met ons jonger vriende te skakel voor ons groot dag. Slegs op uitnodiging.

Braai

5:00 pm

This is just an informal braai for us to connect with our family and family friends before our big day. Invite only. Hierdie is net 'n informele braai vir ons om met ons familie en familievriende te kuier voor ons groot dag. Slegs op uitnodiging.

Saturday, December 13, 2025

Wedding/Troue

4:00 pm

Semi Formal/ Semi-formeel

Kindly note that no plus ones are invited. Kids under 14 who are invited will be included with their family, as specified when you RSVP. Dress Code: We’d love for you to wear tones of brown, cream, blue, or green. Ladies can wear three-quarter or long dresses, and for men, neat button-up shirts with long trousers would be appropriate. Neem asseblief kennis dat geen metgeselle genooi word nie. Kinders jonger as 14 wat uitgenooi is sal saam met hul gesin ingesluit word, soos gespesifiseer wanneer julle RSVP. Kleredrag: Ons sal dit waardeer as almal skaderings van bruin, roomkleurig, blou of groen kan dra. Dames kan driekwart- of langrokke dra, en vir mans sal netjiese knopies hemde met langbroeke gepas wees.