Semi-formeel (Geen denim)
31 Maart 2026
Ongelukkig nie.
Ja daar is.
14:30. Verigtinge begin stiptelik om 15:00.
Daar sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees. Die venue se reëls laat ongelukkig nie toe dat eie drank ingebring word nie.
Julle teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk. Indien julle ons verder wil seën, sal 'n finansiële bydrae tot ons nuwe avontuur baie waardeer word.