Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
flowersflowers

Gevolg

Something Blue Crew

Dwyne van Eeden

Master of Ceremony

Do not fear, Dwyne het alles onder beheer.

Sanri Marx

Maid of Honor

Sy skrik nie vir SARS nie en ook nie vir n dubbel nie.

Wilme Meiring

Bridesmaid

Het jy n afdag ? Moet nie vrees, sy sal vir jou grappie lag

Jessica Bowers

Bridesmaid

Van pop speel tot troues reel, was sy nog altyd deel.

Jade Clarke

Bridesmaid

Met haar aan jou sy, sal jy elke aand macaroni en kaas kry.

Johanne Heyns

Bridesmaid

Jy kan maar gaan sit, want sy is op dit !

Aidan de Koning

Best Man

Jou go-to-guy, hy sal tot jou vleis braai.

Juan Steenkamp

Groomsman

Gee hom net n kans, hy sal nou met jou langarm dans.

Jade de Koning

Groomsman

n Reus met die hart van n teddiebeer.

Christo Grobler

Groomsman

Haal hom af as jou emergency contact. Hy antwoord nie sy foon nie.

Danie van der Merwe

Groomsman

Niemand kan soos hy, met sy Jack Russel aan sy, sy.