Mentors Country Estate, Jeffreys Baai. https://www.google.com/maps/@-34.0167427,24.8908119,711m/data=!3m1!1e3?hl=en&entry=ttu&g_ep=EgoyMDI2MDIyNS4wIKXMDSoASAFQAw%3D%3D
Die Seremonie begin stiptelik 14:00. Gaste moet asseblief tussen 13:00 - 13:30 sit.
Slegs per formele uitnodiging
Ons het n streng "geen kinders" reel vir ons spesiale dag. Maar om dit vir almal makliker te maak om die dag saam met ons te vier, sal daar n betroubare kinderoppasser op die perseel beskikbaar wees, vir kinders wat nie ’n formele uitnodiging ontvang het nie. Ouers moet asseblief vir die troupaar vroeg in kennis stel of hulle van die kinderoppasser gebruik gaan maak. Neem asseblief kennis dat hierdie diens teen ’n addisionele koste beskikbaar sal wees.
Verblyf is op die trouperseel beskikbaar. Besoek Mentors Country Estate se webtuiste vir verdere akkomodasie navrae.
Daar sal 'n kroeg op die perseel wees wat kaart- en kontantfasiliteite aanvaar. Daar word geen eie drank by die onthaal toegelaat word nie.