Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
December 5, 2020
Swakopmund

Retha & Morné

Watercolor BrushstrokeWatercolor Brushstroke

Die Program

The Wedding Website of Retha Van Schalkwyk and Morné Mulder
Hier is al die inligting oor die seremonie en onthaal. Waar dit gaan plaasvind met al die tye en reelings..

Saturday, December 5, 2020

Die Seremonie

4:30 pm - 5:15 pm

Ons gaan op die strand trou, so informeel en gemaklik is beslis die beste opsie.. Geen kleur skema waarvolgens jy "have to"... Maar ons kleur skema is geel en pers "if you want to"...

Na die seremonie kan almal sundowners geniet.. terwyl ons vir ure lank fotos neem.. 😉

Die Onthaal

7:30 pm

Onthou om in te pak vir die onvoorspelbare see weer, en moenie julle dans skoene vergeet nie!

Die onthaal gaan informeel en on-tradisioneel wees, sommer net n lekker kuier saam met ons hartsmense. Kan nie wag om saam met julle ons groot dag te vier nie!