Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
December 5, 2020
Swakopmund

Retha & Morné

Ons gaan trou!

Watercolor BrushstrokeWatercolor Brushstroke

Morné Mulder

and

Retha Van Schalkwyk

Swakopmund

December 5

2020

Hoe ons ontmoet het...

10 Februarie 2017

Sonder om te soek en sonder dat ons weet daar is n leemte in ons lewens... loop ons mekaar raak op die strand... Na n lang pad, vol draaie en trane en stories, eindig dit in ons eie sprokie...

Waneer ons begin "date" het...

9 Oktober 2018

Die eerste dag van ons sprokie, al is dit nie die eerste dag van ons storie nie...

Toe hy uiteindelik die moed gehad het...

15 Augustus 2020

Tussen kinders grootmaak, besigheid oop hou en covid 19.. het hy n lang plan gehad... Die verskoning was n braai in die bos. Om sommer net te kuier en gesels en vergeet van alle verantwoordelikhede... Maar toe is dit soveel meer! Vergeet die braai.. Ons is verloof!!!

Footer image