Musiek

Ons wil graag 'n lekker musiek-speellys saamstel. Ons moedig gaste dus aan om maksimum drie liedjies per gas by te voeg. Die speellys sal egter deur die egpaar gemonitor en geredigeer word. Ons sien uit om almal se smaak en voorkeure te leer ken. Let wel : Die afsny-datum om liedjies by te voeg, is 28 April. Daarna sal die skakel onaktief wees.
Die volgende skakel kan gevolg word, of die QR skakel hierbo kan geskandeer word om julle gunsteling liedjies by die speellys te voeg.
https://music.youtube.com/playlist?list=PLFuRwC_YlIaUi8YmarKcabFSStO7RTItA&jct=kGyFKy1eUr9ebYfMk5a_vA