Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
leaves

Fotos

The Wedding Website of Nico Hoffmann and Esmarie Pieterse
Ons vertrou op julle om hierdie besonderse dag, asook die voorbereidingsperiode daarvan vooraf, vir ons vas te vang en met ons te deel. Ons wil graag die geleentheid deur julle oë beleef. Daarom moedig ons julle aan om julle eie foto’s te neem. Julle is die fotograwe van die dag. Gebruik asseblief die onderstaande skakel of die QR-kode om al julle herinneringe van die dag, sowel as die voorafgaande oomblikke, met ons te deel. https://photos.app.goo.gl/XREG4nA1VjHMFXq6A
Visuals to come...