Die kleredrag is semi-formeel, verkislik geen wit of swart nie asb. Bring asb n warm ding saam en gemaklike skoene vir die dansbaan.
Die seremonie begin om 15:00. Alle gaste moet asseblief 14:30 sit.
Kontant kroeg beskikbaar, geen eie drinkgoed asseblief.
Slegs persone per uitnodiging. Ongelukkig geen kinders.
Neem kennis dat metgesel slegs per uitnodiging is.
Ons grootste geskenk is om ons spesiale dag saam met al ons familie & vriende te spandeer. Indien jy wel voel jy wil ietsie gee sal n geldQ die beste wees.