Het ek verwag om die liefde van my lewe op aanlyn dating app te vind? Nee!!!!!! Ek het eintlik opgegee om iemand ordentlik op Tinder te vind, na 'n aantal minder suksesvolle gespreke, so kom die laaste man oor my skerm, bekende gesig, oulike smile en sagte oë. Wat gaan nog een regs swipe verander? "Vandag is ons al 3 jaar en 9 maande saam en ons is trots om te sê dat ons mekaar op 'n dating app gevind het.