Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Verblyf

Die volgende opsies is beskikbaar vir gaste verblyf en ons vra dat jy asb direk na hulle toe uitreik:

Hotel

Shangri-La Country Hotel & Spa

Eersbewoon Rd, Modimolle, LP 0510, South Africa
 014 718 1600

Shangri-La het 52 kamers wat almal spesifiek uitgehou word vir die Muller troue naweek. Om te bespreek stuur 'n epos aan gm@shangri-la.co.za en noem dat jy die Muller troue bywoon. Die verblyf word slegs uitgehou tot 31 Mei 2026 & daar is beperkte hoeveelhede van elke soort kamer. Die verblyf kostes per nag (insluitend ontbyt) is as volg: Basic Rooms (2 guest) R989 Standard Rooms (2 guest) R1 130 Standard Family room (3 guest) R1 700 Deluxe Rooms (2 guest) R1 330 Executive Rooms (2 guest) R1 485 Superior Twin Rooms (2 guest) R1 629 Executive Family Room (4 guest) R2 280 Pool villas (2 guest) 2 R2 750

Hotel

RusteVinde Gasteplaas

Modimolle, LP 0510, South Africa
 073 221 2930

Hotel

Klein Paradys Guest Farm

LP, South Africa
 014 112 0510

Hotel

Nagnella Selfcatering/Selfsorg

Farm Vyeboomspoort, Modimolle, LP 0510, South Africa