Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Q&A

The Wedding Website of Michael Muller and Mariska Vermaak
Hier is 'n direkte skakel na Mooiplaas Wedding Venue: https://maps.app.goo.gl/yj4H3twcWzmGB8bY7
Question

Belangrike tye vir die dag?

Answer

Die huweliksbevestiging sal by Mooiplaas Wedding Venue plaasvind. Ons vra dat julle asseblief 14:45 in die Kapel sal sit.

Question

Wat moet ons aantrek?

Answer

Semi formeel. In enige kleur & geur. Asseblief geen denims of kortbroeke.

Question

Is daar ‘n Vrydag aand partytjie?

Answer

Ja, RSVP gerus en al die inligting sal direk aan jou gestuur word.

Question

Kan ek ‘n metgesel bring?

Answer

Metgeselle word ongelukkig slegs per uitnodiging toegelaat. Indien jy die liefde van jou lewe ontmoet gedurende die opbou na ons troue, stuur asb ‘n voorlegging na die bruidspaar.

Question

Kan ek my kinders bring?

Answer

Kinders word ongelukkig slegs per uitnodiging toegelaat.

Question

Hoe bespreek ons verblyf?

Answer

Ons vra dat julle asseblief direk die betrokke plek sal kontak vir meer inligting en akkurate pryse.

Question

Wie moet ons kontak met vrae?

Answer

Mariska 0763370992 Gallie 0845918027 Of vra net jou vrou, sy weet waarskynlik.