3:00 pm - 11:45 pm
Kleredrag: Formeel
Metgesele slegs per uitnodiging. Alhoewel ons albei baie lief is vir kinders word daar geen kinders toegelaat nie. Kontant kroeg en kaart fasiliteite beskikbaar.