Registry

Ons is so opgewonde om ons spesiale dag saam elkeen van julle deur te bring! Jou teenwoordigheid is die grootste geskenk waarvoor ons kon vra.
As jy wel 'n ekstra bederfie wil agter laat sal 'n aanvulling tot ons spaarblikkie baie waardeer word.
Bank besonderhede:
Marni van der Merwe
Capitec
Savings Account
2197110078