Trou Inligting

U word hartlik uitgenooi na die huwelik van
Mari-Gene Dunn & Dupie Marais
Met baie liefde nooi ons u uit om hierdie spesiale dag saam met ons te vier.
Seremonie: 13:30 vir 14:00
Plek: De Opstal Country Lodge, R328 Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620
GPS Co-oordinates: S33'29.247' E 022'14.816
Ongelukkig, geen kinders.
Metgeselle slegs per uitnodiging.
Indien u graag 'n geskenk sou wou gee, spaar gerus die moeite – bere die nootjie in die kas en kom gooi dit in ons huwelikstas.
Kleredrag: Semi-formeel
RSVP asseblief op of voor 1 September
Liewe Gaste
Ons vra vriendelik dat julle asseblief die RSVP voor of op 1 September indien. Dit sal ons help om die nodige reëlings vir die dag te tref en alles perfek te beplan.
Ons sien baie uit om hierdie spesiale dag saam te vier.