15:30 vir 16:00
GEEN eie drinkgoed is toelaatbaar nie.
Daar is ongelukkig nie verlyf by Mac Country Venue nie. Gaan besoek die "verlyf" bladsy vir akkommodasie naby die venue.
Dit is omtrent 70km vanaf Pietersburg af.
Nee, daar is geen kaartfasiliteite beskikbaar nie. Dit is slegs 'n kontant kroeg.
Die RSVP sluit die 19de Julie.