Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
forest

Aanwysings

The Wedding Website of Karmen de Klerk and Marcus Espach
-Ry uit op die R71 pad verby Savannah Mall. -Hou aan reguit en ry verby Heanertsburg. -Die afdraai is aan die linkerkant net verby Magoebaskloof Hotel, by die Bramasole bordjie. -Dit is omtrent so 3km grond pad. -Hou links verby die ingang van Bramasole. (Die dam gaan aan jou regterkant wees.) -Gebruik die regter hek by Mac Country (Hy sal oop wees) **GOOGLE MAPS** http://rb.gy/mmlz6w

Saturday, September 14, 2024

Ons nuwe begin.

3:30 pm - 11:45 pm

MAC Country Venue
LP 0850, South Africa

Semi-Formeel

Daar is geen kaartfasiliteite slegs kontant.