Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
August 29, 2020
Brits, NW
#ManusEnElzetteTrou

Troutyd!!

    Welkom!
    Alles wat jy moet weet of wil vra!
Abstract DecorColorful brushes

Alles wat jy moet weet of wil vra!

AS jy nog vrae het of wil RSVP bel asb * Elzette 082 553 1307 *
Question

Hoelaat begin al die verigtinge?

Answer

Die huweliksbevestiging begin om 15:00 in Die Bloekom Kapel. Ons sal graag wil he almal moet 14:45 begin in die kapel inbeweeg. Dan is dit partytjie tot laat!!!

Question

Wat trek ek aan?

Answer

Semi-formeel ** Onthou jou partytjie skoene **

Question

Wat maak ek met my Kinders??

Answer

Ons het na lang dink besluit dat ons eeder sal wil he dat almal 'n af aandjie saam ons kan geniet en partytjie tot die son op kom *** as jy werlik geen plan kan maak nie kan jy laatweet ***

Question

Wat kan ek gee of koop?

Answer

Jul liefde en samesyn vir ONS spesiale dag is genoeg! Maar as jy wel voel jy wil ons met ietsie bederf, sal 'n geldjie in ons sak vir die wittebrood baie waardeer word. <3

Question

Kan ek iemand saam bring wat nie op die uitnodiging is nie?

Answer

Ons wil nie graag 'n spesiale vriend of familie lid se plekkie opgee vir iemand wat ons nie ken nie. Ons wil lekker saam almal kuier vir wie ons lief is en 'n spesiale plek in ons harte koester.

Question

Mag ek fotos neem?

Answer

Ons sal al jul foto's BAIE waardeer. Neem net in ag veral in die kerk dat die fotograaf voorkeer sal kry om spesiale foto's te neem en dat jy moet onthou om nie voor hul in te spring of jou selfoon voor hul kamera te sit en 'n spesiale oomblik dalk bederf nie! Gebruik asb die volgende hutsteken om jou foto's met ons op sosiale media te deel #ManusEnElzetteTrou Ons sal elke foto graag wil sien !!

Question

Wanneer moet ek RSVP?

Answer

Ons sal graag so gou as moontlik wil weet of jy lekker saam troue gaan hou, maar sal op die heel laatste die 29ste Februarie 2020 moet weet anders gaan jy ‘n kampstoel en broodjie moet inpak :D

Question

Daar sal 'n kontant Kroeg beskikbaar wees.

Answer

Onthou 'n geldjie!

Question

Vir enige verdere vrae kontak asb vir

Answer

Elzette 082 553 1307

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms