3:00 pm
Semi-formeel *
Ons wil graag vra dat gaste 14:45 solank in kapel inbeweeg.
3:45 pm
Almal moet asb buite die kapel bly vir 'n groep en familie fotos.
6:00 pm
Tyd om partytjie te hou !! Trek jou dans skoene aan en geniet die aand saam ons!!
Sun, Apr 26, 2020, 10:00 am - Mon, Apr 27, 2020, 12:00 am
Laatweet asb of Jy sondag oggend saam ons ontbyt gaan geniet. R80/pp vir 'n lekker boere ontbyt.