Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Hier vind jy al die besonderhede wat jy nodig het oor ons groot dag. As jy enige vrae het, kontak ons gerus. Sien jou binnekort vir ń dag vol liefde, lag en vreugde! Met liefde Lynnsie & Philip
Hier vind jy al die besonderhede wat jy nodig het oor ons groot dag. As jy enige vrae het, kontak ons gerus. Sien jou binnekort vir ń dag vol liefde, lag en vreugde! Met liefde Lynnsie & Philip

Wedding Information

The Wedding Website of Philip Botha and Lynnsie Stander
Baie welkom by Ons Trou 'website'. Hier sal jy al die nodige inligting vind vir ons spesiale dag. Indien jy onseker is, kontak ons asseblief. Neem asb kennis: Ons troue sal ń geen-kinders troue wees. Dankie vir julle begrip. Lynnsie-0619312779 Philip-0672045398 RSVP asb teen die 16de Februarie 2026 ~GESKENK WENK: Spaar jouself die moeite, spaar jouself die loop…ONS SAL SELF Ń GESKENKIE GAAN KOOP ~TYD VAN SEREMONIE - 16:00 ~KLEREDRAG: Swart Formeel Liewe Gaste, Ons sien uit daarna om ons spesiale dag met julle te deel! Om 'n elegante en samehangende atmosfeer te skep, versoek ons dat almal FORMEEL SWART aantrek. Formele swart kleding sal ons dag 'n tydlose en verfynde gevoel gee. Ons sal dit baie waardeer as almal by die kleredraglyn bly - Dankie dat julle ons visie ondersteun. Julle teenwoordigheid gaan ons dag nog mooier maak. ~Daar sal ń kontantkroeg beskikbaar wees. Kom geniet die volgende hoofstuk van ons lewe saam met ons. Ons sien uit! Liefde Lynnsie & Philip