Asseblief nie later as 16 Februarie 2026 nie.
Ja, die kleredragkode is swart formeel, ons vra vriendelik dat alle gaste swart formele drag dra om by die elegante atmosfeer te pas wat ons skep. Dankie dat julle by die tema bly - ons kan nie wag om te sien hoe julle fantasties lyk nie!
Alhoewel ons julle kleintjies liefhet, sal dit ń SLEGS volwassenes-viering wees. Ons hoop julle geniet ń welverdiende aandjie uit!
Die seremonie begin om 16:00. Indien jy later as 15:45 daar is, kan jy moontlik die seremonie mis.