Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons sien uit om julle te sien op ons groot dag, onthou om te RSVP!! Kyk asseblief na die FAQ oor meer detail oor kos keuses!!
Ons sien uit om julle te sien op ons groot dag, onthou om te RSVP!! Kyk asseblief na die FAQ oor meer detail oor kos keuses!!
flowers

Dress code

The Wedding Website of Lize Breed and Jean Louis Burger
Cocktail attire ! Ons sien baie uit daarna om saam met julle ’n pragtige dag te vier in sagte pastel somer kleure, met blommetjies en vloeiende midi- tot lang rokke wat lig en elegant voel. Dink romanties, vars en feestelik. Net ’n vriendelike versoek om asseblief nie wit of roomkleur te dra nie. Ons kan nie wag om dit saam met julle te geniet nie! Vir die mans: baadjies is nie nodig nie, maar ’n netjiese hemp met chino’s of netjiese broeke sal perfek wees. Asseblief geen jeans of kortbroeke nie. Inspirasie volg !
Hierdie is net n guide, vir insperasie!
Hierdie is net n guide, vir insperasie!