Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons sien uit om julle te sien op ons groot dag, onthou om te RSVP!! Kyk asseblief na die FAQ oor meer detail oor kos keuses!!
Ons sien uit om julle te sien op ons groot dag, onthou om te RSVP!! Kyk asseblief na die FAQ oor meer detail oor kos keuses!!
flowers

FAQs

Vir al jou vraagies :
Question

Dress code

Answer

Cocktail

Question

Wat presies is my kos keuses?

Answer

1. Chicken : Chicken Roulade Panko-crumbed or Bacon-wrapped, stuffed with Sun-dried Tomatoes, Baby Spinach and Feta. Butternut Purée, Fondant Potato, Truffle-infused Mushroon Sauce and Zesty Greens 2. Fillet: Grilled Beef Fillet Slivers served with Gnocci in a Creamy Truffle infused Mushroom Sauce and Charred Broccolini

Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP'S asseblief teen die 30 SEPTEMBER 2026. Anders bring n stoel en n broodjie!

Question

Mag ek my kinders saam bring ?

Answer

Maak dit ‘n date night! Ons troue sal ongelukkig net vir volwassenes wees.

Question

Hoelaat begin die troue ?

Answer

Die seromonie begin stiptelik om 16h00, ons vra dat gaste al teen 15h30 hulle plekke neem.

Question

Drankies ?

Answer

Daar sal ‘n kontantkroeg beskikbaar wees vir drankies, wat slegs kaart vat.

Question

Waar is die diens en waar is die onthaal ?

Answer

Die onthaal en die kerk diens vind plaas op dieselfde venue. BAKENHOF WEDDING VENUE WELLINGTON.

Question

Mag ek n plus one bring ?

Answer

As gevolg van beperkte plek kan ons ongelukkig net die gaste wat op die uitnodiging aangedui is, akkommodeer.

Question

As ek nog vrae het ?

Answer

Watsapp gerus vir Marilize Brink op 071 609 3124 of vir Armand Van Wyk op 074 912 8374.