Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
RSVP voor of op 16 November 2026
RSVP voor of op 16 November 2026
leaves

Travel

Hotel

Monate Game Lodge | Weddings & Conference Venue

Modimolle, LP 0510, South Africa
 014 718 7000

Ons sien uit na 'n naweek wat meer is as net 'n troue — 'n naweek saam in die bosveld waar julle kan ontspan, die natuur geniet en herinneringe saam met ons bou. Ons sal dit waardeer as julle van Vrydag af by ons kan aansluit. Vrydagaand Die naweek begin Vrydagaand met 'n opsie van 'n wildrit en skemerkelkies terwyl die son sak oor die bosveld. Daarna wag 'n eksklusiewe grot-ete — 'n unieke en onvergeetlike ervaring in die natuur. Saterdag — die groot dag. Die seremonie begin om 15:00. Daarna nooi ons julle vir canapés gevolg deur 'n feestelike aandete in die bos onder die sterre. Verblyf Sharing (per persoon, per nag) Ontbyt ingesluit R1 185 Enkel (per nag) Ontbyt ingesluit R1 435 Wildrit R305 p.p. Grot-ete R355 p.p. Ons hoop julle sal aansluit — dit sal die naweek vir ons nog meer spesiaal maak.