Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
flowers

V + A

Question

Mag ek 'n metgesel bring?

Answer

Slegs as die uitnodiging dit stipuleer.

Question

Wanneer moet ek RSVP?

Answer

Voor of op 04 Februarie 2026 of so gou as moontlik, sodat ons nog jou arm kan draai indien jy nie kan kom nie.

Question

Wat soek ons as 'n trou geskenk?

Answer

Ons nessie het potte en panne, nou vra ons asb net Rande vir ons drome en planne.