Ons Dag

JANSE VAN RENSBURG TROUE
#DieRensieFees
Dit is vir ons 'n groot vreugde om jou hartlik uit te nooi na ons huweliksbevestiging op Saterdag, 4 April 2026, waar ons lewens in liefde verbind sal word.
TYD
15:00 vir 15:30
PLEK
Vintage Yard, Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
KLEREDRAG
Semi-formeel
RSVP
Voor of op 4 Februarie 2026
ALGEMENE INLIGTING
Kontant Kroeg
Die onthaal sluit om 00:00, maar moenie vrees nie - #DieRensieFees skuif dan na The Stables op die venue, waar ons sal aanhou feesvier tot die hane kraai!