Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag saam met julle te vier nie! Om te help om ons voorbereidings vir die dag te bespoedig, vra ons vriendelik dat julle teen 10 Junie 2025 laat weet of julle in die geleentheid teenwoordig sal wees. Julle teenwoordigheid sal vir ons die wêreld beteken.
Please enter the first and last name of one member of your party below. If you're responding for you and a guest (or your family), you'll be able to RSVP for your entire group on the next page.