10 Junie 2025
Die seremonie begin 3uur n.m.
Gaan asb na verblyf knoppie en bespreek dan een van die volgende plekke.
Ons trou vind plaas op Manzini plesier plaas in Potchefstroom.
Kontak vir Suzann of Lee
5 x 4 slaaper chalets 4 x 5 slaaper chalets 1 x 8 slaaper chalet 1 x 18 slaaper chalet 4 x staanplekke met krag en ablusie blokke