3 November 2025.
Ongelukkig is ons getalle beperk en word elkeen net per uitnodiging toegelaat.
Semi formele, gemaklike klere. Ons kleurskema is aardsekleure, so enige iets wat by dit sal pas maar waarin jy gemaklik voel om saam ons deur die aand te dans.
15:30 vir 16:00.
Jou teenwoordigheid by ons troue is die beste geskenk waarvoor ons kan vra. Ons sien uit om ons spesiale dag saam elkeen te vier. Indien jy vir ons 'n geskenk wou koop, sou ons vir jou graag die moeite wou spaar, en die opsie gee om vir ons 'n elektroniese oorbetaling te maak. Bankbesonderhede: Account Holder: Driaan Kruger Account Type: Cheque Bank Name: FNB Account Number: 63019556555 Branch Code: 250655
Ja, daar is in Tulbagh 'n diens wat vir jou veilig van jou verblyf tot die venue kan neem en die aand na die tyd weer terug na jou slaapplek. Kontak gerus die volgende: Chris Loubser - 083 377 6614
Kontak gerus vir die bruidspaar indien jy 'n spesiale dieetversoek het. Hulle sal probeer om jou te akkommodeer.
Dit is 'n kontant kroeg - hulle vat kaart betalings en note.
Die troue is immers nog in die vakansie, en om 'n lang naweek van die troue te maak klink goed! Hier is 'n paar dinge wat julle in en om Tulbagh kan doen: As jy hou van wyn proe - Saronsberg Cellar, Montpellier, Twee Jonge Gezellen, Rijk's Wine Estate en Tulbagh Winery. Indien jy avontuurlustig is - Horse About Trails, Waterfall Hiking Trails, Tulbagh Horse Trails en Ceres Zipslide Adventures. Restaurante - The Olive Terrace, Readers Restaurant, Kole & Deeg en Obiqua Cafe. Historiese Plekke - Old Town Tulbagh, De Oude Kerk en Earthquake Museum.