Geskenke

Dankie dat julle kom deelmaak van ons mooi dag,
gevul met liefde en lag.
Soek julle dalk 'n idee vir 'n geskenk?
Hieronder is 'n goeie wenk ;)
Ons huis is propvol liefde, glase, komberse en goed van hoek tot kant,
so indien u kan, help eerder met ‘n paar rand.