Elke oggend voor werk word die Wilton-huishouding gevul met die bekende Radio Ewan—Ewan se oggendoproep aan Kayme. Dis ons daaglikse tradisie om mekaar opgewonde te maak vir die dag, bemoediging toe te wens, en altyd af te sluit met: "You are great because greatness is within you." And that’s how it’s been—right from the start. Ons ondersteun en vier mekaar, ons dra mekaar, en herinner mekaar daagliks aan die Een wat in ons woon: God, die grootste van almal. It is His greatness within us that helps us walk in purpose, love boldly, and show up fully. A lifetime together awaits—full of mornings like these, full of joy, faith, and the daily reminder of the greatness within each other. We look forward to celebrating our love with you, remember you are great, because greatness is within you!