Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Enige vrae

The Wedding Website of Kayla van Wageningen and Stephen Lombard
Teen wanneer moet ek RSVP? RSVP asseblief teen 20 Februarie 2026. Waar en wanneer vind die troue plaas? Die troue vind plaas die 18de April 2026 by Sea Trader, St Helena Baai. Hoe laat moet ons daar wees? Ons stel voor gaste arriveer 30 minute voor die seremonie begin. Die seremonie begin stiptelik 15:30. Is daar parkering by die venue? Ja, daar is voldoende parkering beskikbaar by die venue. Is daar verblyf naby die venue? Ja! Daar is verskeie verblyfopsies naby Sea Trader in St Helena Baai. Kyk gerus op die Verblyf-blad vir aanbevelings. Wat is die kleredrag? Die kleredrag is formeel. Dink gemaklik maar netjies.