Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Skedule

The Wedding Website of Kayla van Wageningen and Stephen Lombard

Friday, April 17, 2026

Vrydagaand Ysbreker

6:00 pm

Ons sal dit vreeslik geniet as julle die Vrydagaand voor ons troue by ons aansluit vir ’n rustige, informele saamkuier. Net ’n lekker saamwees om die naweek af te skop en mekaar beter te leer ken voor die groot dag! Meer inligting sal volg.

Saturday, April 18, 2026

Seremonie

3:00 pm - 3:30 pm

Ons stel voor gaste arriveer 30 minute voor die seremonie begin. Die seremonie begin stiptelik 15:30.