Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
March 15, 2025
Klondike, Vryburg, North West
#JonkersLiefdesfees

Brendan & Mardi

FAQs

The Wedding Website of Brendan Jonker and Mardi Fick
Vir al ons familie & vriende met baie vrae, kyk asseblief eers na ons FAQ
Question

Wanneer is die RSVP sperdatum?

Answer

RSVP asseblief teen 27 Januarie 2025 sodat ons 'n akkurate aantal mense kan hê.

Question

Kan ek 'n metgesel saambring?

Answer

Alle gaste is met die hand uitgesoek deur die bruid en bruidegom. Gaan asseblief jou uitnodiging na om te sien of 'n +1 ingesluit is.

Question

Is kinders welkom

Answer

Kinders is slegs welkom per uitnodiging en sal aangedui word op jou uitnodigingsboodskap. Ons geskenk aan mammas & pappas is 'n "date night"

Question

Is dit 'n kontantkroeg?

Answer

Ja, die kroeg aanvaar beide kontant & kaart. Los asb jou coolbag by die huis en ondersteun die kroeg.

Question

Waar moet ek parkeer?

Answer

Daar is gratis parkeering by die kerk, skemerkelkies & onthaal areas. Maak asseblief seker jy volg die bordjies.

Question

Wat moet ek dra?

Answer

Die amptelike kleredragkode is formeel. Daar sal egter baie gedans word so dra iets gemakliks.

Question

Is die troue binne of buite?

Answer

Die seremonie en onthaal sal binnehuis wees.

Question

Is dit reg om tydens die troue foto's met ons selfone en kameras te neem?

Answer

Jy is welkom om foto's te neem en met ons te deel op sosiale media met ons trou hashtag #Jonkersliefdesfees

Question

Hoe/waar bespreek ek verblyf?

Answer

Daar is verblyf beskikbaar by die venue self teen R900 per nag, per kamer waar daar twee mense kan slaap. Julle kan vir Brendan (082 739 8254) kontak om besprekings te maak. Daar is ook ander akkomodasie gelys wat naby aan die venue is, bespreek asb vroegtydig om enige teleurstellings te voorkom.

Question

Wie kan ek kontak met vrae?

Answer

Kontak ons gerus met enige vrae Mardi: 073 229 9307 Brendan: 082 739 8254