4:00 pm
Trek asb iets Formeels aan
Daar sal ligte happies by skemerkelkies wees
8:30 am - 9:00 am
Hiermee nooi ons jou om Sondag oggend saam met ons ontbyt te kom geniet by die venue. Dit is R140 per persoon. RSVP asb of jy dit sal bywoon of nie. Betaal ASB Ontbyt se gelde in by: MA Fick Acc No: 9121228952 Bank: ABSA Tipe Rekening: Spaar Takkode: 632005 Verwysing: Naam & Van Bewys van Betaling: 073 229 9307