Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
May 11, 2024
South Africa, Bloemfontein
#Boshoffbruilof

Joné & Henno

Things To Do

The Wedding Website of Joné Jacobs and Henno Boshoff

Free State National Botanical Garden

Rayton Road, Bloemfontein, FS 9310, South Africa
, 051 436 3530

Ons het al menigde kere hier in die natuur ontspan en 'n lekker picnic gehou.

Oliewenhuis Art Museum

16 Harry Smith Street, Bloemfontein, FS 9301, South Africa
, +27 51 447 9609

Ons geniet dit om in die tuine te wandel en kuns in die museum te gaan kyk.

Naval Hill Nature Reserve

2-22 Delville Dr, Naval Hill, Bloemfontein, FS 9301, South Africa

Ons geniet dit om hier te gaan stap/ry om diere soos kameelperde, zebras, wildebeeste en verskeidenheid bokke te sien. Daar is ook 'n baie mooi uitkyk punt oor Bloemfontein. Vat asb sonblok saam.

Famous Brew & Still

2 Leviseur Street, Bloemfontein, FS 9301, South Africa
, 076 836 1266

Ons geniet die restaurant se informele en ontspanne atmosfeer, wye verskeidenheid bier en gin asook hul lekker kos.

The Social Food Club

1 Torbet Street, Bloemfontein, FS 9301, South Africa
, 082 238 7581

Ons het hier gaan uiteet vir ons eerste date in Bloemfontein. Joné het vir Henno gesê sy wil hom graag "stick", maar toe vergeet sy haar beursie en haar foon en horlosie was pap en dus moes Henno betaal vir sy eie bederf.

Royal Cafe and Roastery

10 General Dan Pienaar Drive, Bloemfontein, FS 9300, South Africa
, 051 001 1064

Ons geniet goeie koffie, asook om ons kunstige kant uit te leef wanneer ons hier 'n pottery item verf.

Die Nasionale Vrouemonument

Monumentlaan, Bloemfontein, FS 9300, South Africa
, 051 447 3447

Langenhoven Mark/Market (Boeremark)

22 Bankovs Blvd Langenhoven Park, Bloemfontein, FS 9301, South Africa

Hier kan mens die lekkerste pannekoek/worsbroodjie/koffie, die mooiste blomme, allerlei vars produkte (bv. eiers, groente, gebakte goedere) asook handgemaakde items koop.