Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
May 11, 2024
South Africa, Bloemfontein
#Boshoffbruilof

Joné & Henno

FAQs

The Wedding Website of Joné Jacobs and Henno Boshoff
Indien daar enige verdere vrae is, skakel asb vir Henno by 064 756 5514 of Joné by 072 837 4507.
Question

Hoe het Joné en Henno ontmoet?

Answer

Ons het ontmoet deur gemeenskaplike vriende (Frané en Henry Aslett). Frané het menigte kere aan Henno oorgedra dat hy kontak moet maak met die juweel wat Joné is. Hierdie troudag spreek van 'n ontmoeting wat bestem was.

Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asb voor of op Vrydag 12 April 2024. Dit sal ons in staat stel om genoegsame tyd te spandeer aan finale reëlings, asook om dit so persoonlik as moontlik te maak vir elke gas.

Question

Hoe laat moet gaste arriveer vir die seremonie?

Answer

Die seremonie begin stiptelik om 14:30. Ons versoek dat gaste asseblief 14:00 al sitplekke sal inneem

Question

Wat is die moontlike weervoorspelling in Bloemfontein vir die maand van Mei?

Answer

Huidige weervoorspellings vir Mei in Bloemfontein, stel gemaklike dagtemperature (24°C) en koue nagtemperature (4°C) voor. Ons stel voor dat ons gaste 'n baadjie bring om byderhand te hou.

Question

Beste areas om te bly in Bloemfontein?

Answer

Langenhovenpark Heuwelsig Dan Pienaar Bainsvlei Spitskop Groenvlei

Question

Interessante feite oor Bloemfontein?

Answer

Bloemfontein is die geregtelike hoofstad, of waar die land se hoogste hof vergader. Die stad se naam beteken “fontein van blomme”. Dit is bekend vir sy vele parke en tuine. Bloemfontein is 'n sentrum van Suid-Afrika se vervoerstelsels.

Question

Het ons 'n geskenk register?

Answer

Ons is dankbaar vir elkeen se teenwoordigheid by ons groot dag en ag dit as 'n groot geskenk. Indien daar gaste is wat voel hulle wil graag bydra tot ons toekoms, sal 'n kontant geskenk baie waardeer word.