Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Ulinka & Johan

    Tuis
    Verloop van dag en verdere inligting
leavesleaves

Verloop van dag en verdere inligting

The Wedding Website of Ulinka Nel and Johan van der Merwe
Seremonie begin stiptelik 14:30 vir 15:00 in Oranje Gatseplaas se Kapel. Die onthaal saal maak om 23:45 toe, maar almal is welkom om nog saam met ons rondom 'n boma vuurtjie by die swembad te kuier tot laat.

Saturday, September 27, 2025

#StukkieVanDerMerwe

2:30 pm - 11:45 pm

Oranje Gasteplaas Maloti Route
R711, Fouriesburg, FS 9725, South Africa

Semi Formeel.

Liewe Gaste, Ons wil graag hê dat julle saam met ons hierdie spesiale dag vier in kleure wat nie net die atmosfeer pragtig sal aanvul nie, maar ook vir wonderlike foto's sal sorg! Ons versoek vriendelik dat gaste die volgende kleure in ag neem wanneer hulle hul trouedag-uitrusting kies: - bruin - groen - oranje - chino - mostert - vuil pienk - goud - herfs kleure - of warm aardse kleure Dames asb geen wit nie. Geen denims nie asb. Ons waardeer julle samewerking en sien uit daarna om die dag saam met julle te geniet. Liefde Johan en Ulinka

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms