Ons huweliksbevestiging vind plaas om 4pm by Bon Cap se kerk net langs die saal. Daarna sal daar foto's geneem word van die bruidspaar en familie. Na afloop van die foto's saam met die familie gaan die bruidspaar verdaag vir hul foto's.
Tydens hul sessie,gaan daar die heerlikste verversings wees. Daarna sal ons die bruidspaar verwelkom en die toesprake behartig.
Die heerlikste buffet sal dan beskikbaar wees en die res van die aand sal daar kosbare herinneringe gemaak word.
Ons vra asseblief elkeen van julle as ons gaste om sover julle kan elke oomblik op julle sosiale media ook vir ons vas te lê en na afloop van die troue vir ons te stuur,ons sal dit opreg waardeer.
Saturday, October 2, 2021
Wedding
Sat, Oct 2, 2021, 4:00 pm - Sun, Oct 3, 2021, 12:00 am