Die geskenk van teenwoordigheid is oorgenoeg vir ons en ons waardeer dit opreg. Indien jy voel jy wil 'n bydrae maak tot ons "honeymoon" fonds, sal ons dit hartlik waardeer! J de la Rouviere ABSA 9315322704 Tjekrekening Gebruik asseblief jou naam en "geskenk" as verwysing dat ons jou persoonlik kan bedank
Neem asseblief kennis dat daar 'n kontantvrye kroeg op die perseel is, geen eie drank sal toegelaat word nie
Ons hoop jy verstaan dat ons spesiale dag 'n kindervrye viering sal wees
Die venue het 'n opsie vir ontbyt vir almal wat in die omgewing oornag, teen R175 per persoon, laatweet asseblief saam jou RSVP en betaal met jou naam en “ONTBYT” as verwysing J de la Rouviere ABSA 9315322704 Tjekrekening