6:00 pm - 11:45 pm
Ons nooi al ons gaste wat Vrydagaand in Naboomspruit is om saam met ons 'n bring-en-braai te geniet. Slaaie en braaibroodjies sal verskaf word. Elke gas moet asseblief vir hul eie vleis en verversings sorg vir die Vrydagaand.
3:00 pm - 11:45 pm
๐๐ซ๐๐ ๐ค๐จ๐๐: Semi-formeel. Ons vra vriendelik dat gaste asseblief kortbroeke en denims op die troudag vermy. ๐๐๐ซ๐๐ฆ๐จ๐ง๐ข๐: Die seremonie is sowat 400 meter van die parkeerarea af. Indien iemand enige probleme ondervind, kan hulle asseblief vooraf met ons reรซl, en hulle sal by die seremonie-area afgelaai kan word. Dames, neem asseblief kennis van jou skoenkeuses. ๐๐จ๐ง๐ญ๐๐ง๐ญ๐ค๐ซ๐จ๐๐ : Daar sal geen drank op die trou-perseel toegelaat word die Saterdagaand nie. Kaartfasiliteite sal by die kontantkroeg beskikbaar wees.
7:30 am - 11:00 am
Vir elke gas wat die laaste paar ure saam met ons wil kuier, is daar ontbyt beskikbaar die Sondagoggend. Elke gas moet vooraf sy eie betaling aan die venue maak; die koste is R125.00 per persoon. Ons sal die bankbesonderhede nader aan die tyd deurgee.