Aanwysings en Verblyf

Aanwysings na die troubestemming A lodge:
Volg Nelson Mandelarylaan in die rigting van Langenhovenpark. Draai regs by die eerste verkeerslig na die brug oor die N1 by die Baptistekerk. Hou regs, ry verby die kerk hou aan met die pad vir 650m, daar sal 'n A Lodge bordjie aan jou regterkant wees wat jy dan net kan volg tot by die troubestemming.