Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

The Wedding Website of Elzahn Naudé and Diwan Hennop
Question

Hoe het die bruid en bruidegom ontmoet?

Answer

Elzahn se antwoord: Ek was opsoek na 'n selgroep en het die dag op die Baptistekerk se "app" deur al die opsies van selgroepe geblaai. Een groep se naam het my oog gevang "Ons hou van Draf". In my gedagtes het ek gedink: "Hierdie selgroep sal ek wil besoek, want oefen mense is altyd lekker mense". Ek besluit toe om die leier van die groep te e-pos en ek het by niemand anders as 'n man met die naam Diwan Hennop afgekom nie. Heel vriendelik het hy my teruggeantwoord en my eerste selsessie was toe so groot sukses dat ek besluit het om met hierdie leier van die selgroep te trou. Diwan se antwoord: "Hulle sê mens moet uitgaan en jou trouvrou gaan soek, maar ek het op my bank gesit en toe stap sy by my voordeur in..."

Question

Wat trek ek aan vir die troue?

Answer

Semi-formeel Dasse is opsioneel Geen denims en tekkies ... solank jy gemaklik en lekker kan dans ;)

Question

Wat is die weervoorspelling vir Bloemfontein in Januarie?

Answer

Gemiddelde temperature 32°C - 15°C Met 'n moontlikheid van reën

Question

Hoe laat moet gaste arriveer vir die seremonie?

Answer

3:30 pm vir 4:00 pm

Question

Indien ek iets wil gee, wat moet ek doen?

Answer

Dit is alreeds so groot voorreg vir ons dat julle hier is, maar indien julle iets wil gee, sal 'n geldjie waardeer word. Diwan se bankbesonderhede: DJ Hennop Nedbank Current 1065616333 Verwysing: Naam en Van