10 November 2024
Ons sal dit so baie waardeer as julle volgens ons kleurskema aantrek om ons bruilof prentjie mooi af te rond. Gaan vind gerus inspirasie onder Kleurskema!
Chrissiesmeer kan baie koud word so bring ń baaidjie saam asseblief!!!
15:00 vir 15:30
As daar nie ń ander plan gemaak kan word nie, kontak ons asseblief! Kinders onder 3 is welkom.