3:00 pm - 11:45 pm
Ons sal dit so baie waardeer as julle volgens ons kleurskema aantrek om ons bruilof prentjie mooi af te rond. Gaan vind gerus inspirasie onder Kleurskema!
Ons kan nie wag om die dag saam met julle te deel nie!