Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
May 2, 2026

#KeepingupwiththeJoneses

leavesleaves

Skedule

The Wedding Website of Dané Joubert and George Jones
Seremonie begin stiptelik 14:30 vir 15:00 in Rayton Featherwood Farm. Wees asb bewus dat die onthaal saal om 23:50 toe maak.

Saturday, May 2, 2026

#KeepingupwiththeJoneses

2:30 pm - 11:45 pm

Featherwood Farm - Wedding Venue & Accommodation
44 Nooitgedacht Road, Rayton, GP 1001, South Africa

Semi-Formeel.

Liewe Gaste, Ons wil graag die spesiale dag in die volgende kleure met julle deel, maar ook wat sal bydrae tot die tema en atmosfeer. Ons versoek vriendelik dat gaste die volgende kleure in ag neem wanneer julle jul uitrusting kies: -Bruin -Groen -Roes -Vuil pienk -Herfs Kleure of enige ander aardse kleure Asb geen denims of wit nie. Ons waardeer almal se samewerking en kannie wag om die dag saam met julle te deel nie. Liefde George en Dané